Archive for Julie 15th, 2010

15
Jul
10

Nee nee, ek het nie verdwyn nie

Nee nee, ek het nie verdwyn nie…is nog in die land van die lewendes, voel net of alles so vinnig gebeur en ek tyd vir absoluut niks kry nie.

Offisieël werk ek nou net 3 dae ‘n week by my “ou maatskappy”. Was so weird, dit was gisteraand my farewell, maar vandag sit ek weer hier…hie hie.  Verder is ek nog druk besig met onderhoude en onderhoude…en oja….NOG onderhoude… (hoe exciting….)

Ek het ook vir dame begin help met haar “online marketing / socia networking” strategie….kan nie by die huis sit en noks doen nie. Haar blog is nog “in the process of development”, maar sodra daar lekker artikels op verskyn sal ek julle ASAP laat weet! Ek wil dit as case study gebruik en kyk hoe die strategie werk en vorder..NOG ‘n adventure wat julle saam met my kan volg!

Môre is my afdag, en ek moet bieg…ek kan nie wag om net by die huis te wees, af te skakel en te relax nie!!!

Oe oe, ek gaan volgende Vrydagoggend deur Langebaan toe, want ek gaan venue bespreel vir troue vir volgende jaar…JACOBSBAAI here I come!!!!!!!!!!!!




Verskillende dinge op die blog

Ou Goed

E-pos

 

Julie 2010
M T W T F S S
« Jun    
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 4 other followers


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.