Nee nee, ek het nie verdwyn nie…is nog in die land van die lewendes, voel net of alles so vinnig gebeur en ek tyd vir absoluut niks kry nie.
Offisieël werk ek nou net 3 dae ‘n week by my “ou maatskappy”. Was so weird, dit was gisteraand my farewell, maar vandag sit ek weer hier…hie hie. Verder is ek nog druk besig met onderhoude en onderhoude…en oja….NOG onderhoude… (hoe exciting….)
Ek het ook vir dame begin help met haar “online marketing / socia networking” strategie….kan nie by die huis sit en noks doen nie. Haar blog is nog “in the process of development”, maar sodra daar lekker artikels op verskyn sal ek julle ASAP laat weet! Ek wil dit as case study gebruik en kyk hoe die strategie werk en vorder..NOG ‘n adventure wat julle saam met my kan volg!
Môre is my afdag, en ek moet bieg…ek kan nie wag om net by die huis te wees, af te skakel en te relax nie!!!
Oe oe, ek gaan volgende Vrydagoggend deur Langebaan toe, want ek gaan venue bespreel vir troue vir volgende jaar…JACOBSBAAI here I come!!!!!!!!!!!!
0 Responses to “Nee nee, ek het nie verdwyn nie”