My naam is Elizca Stemmet en ek het baie wat in hierdie breintjie van my aangaan. Ek is die inhoudsbestuurder van 2 webwerwe by Naspers naamlik http://www.nuwegeskiedenis.co.za asook http://wiki.nuwegeskiedenis.co.za. Die wiki is die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Ek love my werk, aangesien dit ‘n kombinasie is van Geskiedenis, navorsing en die internet…3 van my favourite goed in die wêreld.
Ek skryf oor als en almal van my werk tot sport van sport tot kuiers..so basies enige iets wat in my kop in pop.
Ek bly in die Noordelike voorstede van Kaapstad, ook bekend as “Agter die boereworsgordyn”. Ek is trots op my taal Afrikaans en trots om te sê ek is ‘n Suid-Afrikaner!
Soms sal ek 10 artikels ‘n week op blog laai en soms slegs 1 ‘n maand, alles hang af van hoe die koppie, die dag, week of maand funksioneer!
Geniet
Cool site… Jy het vergeet om te noem dat jy onderhoofdogter was op Laerskool… Hahahaha!!!!
Hoeganit? Mooi bly.
Frans
LOL..ai Francois, was dit nou nodig om dit te noem…daar gaan my hard ass image! Dit gaan goed met my en met jou? Waar in die wereld is jy nou?
Joe Hoe!
Oupa Jan se volle name was actually Johannes Christiaan Daniel Koegelenberg. Met my koms het my ma besluit om van die Daniel ontslae te raak. Oupa was nie te happy nie
Nice site.
Cherio
Hi Hi..dankie hiervoor!!!!!!!!!!! Ek kan nogal dink dat Oupa nie te gelukkig was met die naamsverandering nie