Okey dokey, so hierdie is my blog…. kom ons begin by die begin. Wie is ek en hoekom het ek ‘n blog…
My naam is Elizca Stemmet en ek is ‘n content manager by Naspers. Die websites wat ek manage is huidiglik http://wiki.nuwegeskiedenis.co.za en http://www.nuwegeskiedenis.co.za. Ons is nog in die proses om die engelse weergawes van hierdie webwerwe op die been te bring.
Ek love die internet, geskiedenis en social marketing en sien dus my joppie as die perfekte werk.
Ek skryf ook so nou en dan artikels vir http://www.willeklong.co.za.
Maar hierdie is my blog, waar ek my idees, denke en nog vele meer deel met almal wat dalk sal belangstel. (Hie hie)
Kommentaar